Hoe om ons te kry

King's Church Dienste: Ligging

King's Chruch hou twee dienste Sondae oggende. U is welkom om enige diens by te woon.


Robertson Laerskool te Dirkie Uysstraat, Robertson

Dienste van aanbidding, lering en bediening met Nagmaal op n maandelikse basis. Die eerste diens begin om 9:00 wat gevolg word deur Kinderkerk diens wat om 11:00 begin.

King's Church Kantoor

Kantoorure: Maan - Vry 9vm - 1nm
Ons administrasie kantore is geleƫ by die Laerskool Robertson in Dirkie Uysstraat, Robertson. Kontak ons gerus, ons help graag.