Kom skakel gerus in

Sondae dienste

Kom neem deel aan die dienste van aanbidding, lering en bediening. Ons hou maandeliks nagmaal. Die eerste diens begin om 9:00. Die tweede diens is 'n Kinderdiens genaamd Kinderkerk wat om 11:00 begin. Hierdie dienste vind plaas in Robertson. Druk hier om ons te bereik. Daar is ook busse wat kinders op- en aflaai vir die tweede diens in sekere areas. Kontak ons vir verdere besonderhede.

Selgroepe

Afgesien van Sondae oggend dienste, ontmoet die kerk ook in kleiner groepe gedurende die week, genaamd selgroepe. Hierdie selgroepe is die lewe en hart van die kerk. Lees meer ยป